Drie wat veiligheidswag met water spuit vandag verhoor

Drie wit studente van die Universiteit van die Vrystaat sal na verwagting vandag dissiplinêr verhoor word ná ‘n voorval met ‘n veiligheidswag Mmapaseka Mokhutli (foto) op die 16de Augustus.

Cosatu het die voorval skerp veroordeel en die aanval as “rassisties” … Lees verder

Jonathan Jansen daal nog laer met sy aanvalle teen Afrikaners

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het nog laer gedaal met sy aanhoudende aanvalle op Afrikaners.

Volgens bronne het die bruinman, wat klaarblyklik erg sukkel om ewewigtig op te tree, by ‘n senaatsvergadering gesê “iets … Lees verder

Cosatu trek ‘n Vrystaatse Penny Sparrow

Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplinêre optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van ‘n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het.

Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is ‘n klagte … Lees verder