Daggavonds: Bestuurder voor

‘n Vragmotorbestuurder wat dagga ter waarde van R2 miljoen vervoer het en wat by die Nakop-grenspos in die Noord-Kaap in hegtenis geneem is, sal na verwagting vandag in die Upington Landdroshof verskyn.

Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê die 35-jarige Gift Mangumta … Lees verder

Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce

Toe Koos Stadler se boek, Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (Kaapstad: Tafelberg*, 2015, 332p, R225; Amazon Kindle $15,93 – ook in Engels verkrygbaar), gepubliseer is, het hy in ‘n onderhoud oor ‘n verkenningsoldaat gesê: “‘n Mens moet heeltemal wees waar … Lees verder

Speaker wat oor sy vrou ry se moordverhoor uitgestel

Die moordverhoor van die bruin speaker van die Kara Hais-munisipaliteit in Upington, Thomas Basson, is tot Vrydag uitgestel.

Basson het na bewering met sy voertuig oor sy vrou gery.

Hy is aanvanklik in hegtenis geneem op `n aanklag van strafbare … Lees verder

Upington-lughawe kry bomdreigement

Die lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) wil lugreisigers en ander belanghebbendes gerusstel dat bedrywighede by die Upington-Internasionale Lughawe nie erg ontwrig is nadat die lughawe vanoggend ‘n bomdreigement ontvang het nie.

Lughawebestuurder, Nongo Dibete, sê die polisie se bomeenheid het die … Lees verder