Meer as 500 oproeriges sedert Februarie vas

Sedert Februarie is 560 onlusmakers in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings by universiteite.

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane het tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria sy kommer uitgespreek oor toenemende voorvalle van brandstigting en die gebruik van petrolbomme … Lees verder

Talle universiteite heropen vandag

Talle universiteite het aangedui dat hulle Maandag weer sal heropen, ondanks dreigemente van geweld en voortslepende onluste wat die kampusse die afgelope weke teister.

Universiteite wat vandag heropen, sluit in die Tshwane Universiteit van Tegnologie, die Universiteit van Venda, die … Lees verder

Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red

Die Universiteit van die Witwatersrand het die hulp van die Verkiesingskommissie ingeroep om die uitslag van ‘n meningspeiling oor die hervatting van lesings te verifieer.

Die Universiteit doen blykbaar die peiling onder dosente en studente sodat hulle ‘n getallemeerderheid kan … Lees verder

Twee kampusgeboue deur swart oproeriges in puin gelê

‘n Saal is by die Universiteit van Zoeloeland by Empangeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus in ‘n brand vernietig terwyl onrus oor ‘n verhoging in klasgelde by verskeie universiteite voortgaan, het RSG berig.

Dit is nog nie duidelik wat die oorsaak … Lees verder

UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Die Universiteit van Pretoria gaan ‘n ondersoek loods nadat ‘n SR-lid Luvuyo Menziwa op ‘n Facebook geskryf het dat hy alle blankes wil uitwis.

Die EFF-lid het kommentaar gelewer op sy persoonlike Facebook-blad in reaksie op die Afrohaarherrie by die … Lees verder

Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor

Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat
die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende
kwessies is ter sake:

1. Tydens die afgelope dekades het … Lees verder

Geweld vlam weer op by Tuks

Geweld het vanoggend weer opgevlam by Tukkies se Hatfieldkampus.

Swart amokmakers wat onder die hutsteken “BlackMonday” agiteer het klasse probeer ontwrig en geboue gevandaliseer.

Die EFF het vanoggend klaarblyklik in Prospectstraat byeengekom om te eis dat oproeriges wat in hegtenis … Lees verder

Tuks weer oop na miljoene se skade by kampusse landwyd

Die Universiteit van Pretoria sal Donderdag weer vir personeellede open nadat die begin van die studiejaar en registrasie die afgelope twee weke deur oproer ontwrig is.

Die universiteitsbestuur het intussen toegegee aan die betogers se eise en ‘n ooreenkoms met … Lees verder

Tuks gesluit weens werkersopstand

Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing ná gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus.

In ‘n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer gesê ‘n vergadering met die kontrakwerkers oor hul … Lees verder

Engelse Maties nie geskors oor rassisme nie

Universiteit Stellenbosch sê kritiese debat is meer waardevol as dissiplinêre optrede teen studente wat hulleself as swartes vermom het vir pret.

Die kommunikasie en skakeling departement sê in ‘n verklaring “‘n kritiese debat en versoenende gesprekke is van veel groter … Lees verder