Leon Lemmer: Oor pers gesigte en ‘n swart Beethoven

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) het twee blanke damesstudente hulle gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk. Hulle het hulle gesigte pers gesmeer. Die US-bestuur het op grond van foto’s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het. In die oë … Lees verder

Adv. Jan Heunis bedank uit US-raad uit protes teen voortgaande verengelsing

Die voorsitter van die konvokasie aan die Universiteit van Stellenbosch, adv. Jan Heunis, het uit sy posisie as raadslid van die universiteit bedank omdat hy glo dat “die vertrouensbreuk tussen die Konvokasie en die Raad… en die Bestuur… nou so … Lees verder

Leon Lemmer: Die koelbloedige reeksmoorde op Afrikaans

Sedert sy diensaanvaarding as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) verlede jaar is Wim de Villiers se slagspreuk: Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie. Hy is toegelaat om sy ondermyning van Afrikaans in woord en daad uit te leef. … Lees verder

Leon Lemmer: Georges Pompidou oor die studente-onrus, ens.

Toe die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (1934-2014) 75 jare oud geword het, het hy besluit dat dit tyd was om sy besittings op te ruim. By voltooiing sou hy, so het hy gespot, ‘n opgeruimde mens wees. Ek het om … Lees verder

Leon Lemmer: Leon de Stadler sit sy kruistog teen Afrikaans voort

Dit is algemene kennis dat blanke Afrikaanssprekendes die voorste vegters teen Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch (US) is. Heel moontlik is daar niemand wat meer afkeurenswaardig in hierdie rol funksioneer as Leon de Stadler nie, want hy doen dit onder … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Nuwe laagtepunte

Wim de Villiers se eerste jaar as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur ongeëwenaarde politiekery gekenmerk. Om hoop vir daardie universiteit se toekoms te probeer vind, het ek onwillekeurig aan die volgende Bybelvers gedink: “‘n Geknakte riet sal … Lees verder

Bring Afrikaans by Maties terug, sê PRAAG

Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) het Vrydag sy standpunt oor die konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch aan dié instelling oorgedra. Anders as die meeste Afrikaanse organisasies, asook die Gelyke Kanse-groep wat onlangs gestig is, wil PRAAG sien dat Stellenbosch weer … Lees verder

Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding

Sommige Afrikaanssprekendes gaan onverpoos voort om Afrikaans te saboteer. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan Anton van Niekerk daarop aanspraak maak dat hy die aartsvader van die anti-Afrikaansbeweging is. Op Praag het ek by verskeie geleenthede kritiek op sy wilde … Lees verder

Leon Lemmer: Leon de Stadler: Afrikaans as euwel

Afrikaanssprekende blankes gaan onverpoos voort om Afrikaans te benadeel, onder meer aan die Universiteit Stellenbosch (US). Leon de Stadler is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum. Hy was voorheen ‘n dosent in die US se departement Afrikaans en … Lees verder

Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels

By die artikel van Anton van Niekerk op Netwerk24 waarin hy vandag Engels op Stellenbosch bepleit, is daar net een fout: Van Niekerk verskyn nie op die foto van Open Stellenbosch se betoging teen Afrikaans (sien hier bo) wat deur … Lees verder

Maties skors 2 studentes vir pers, nie eens swart gesigte

Die Universiteit van Stellenbosch het sy strewe na kulturele marxisme en politieke korrektheid tot ‘n nuwe hoogtepunt te voer deur twee studentes van die Heemstede-koshuis te skors omdat hulle hul gesigte vir ‘n partytjie pers geverf het, blykbaar om soos … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Die swanesang van Afrikaans

Max du Preez is glo “keelvol” vir die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US), maar hy het onlangs in sy rubriek Skuinskyk (kyk hier onder) weer daaroor geskryf. Ek sal dit na dese waarskynlik ook nie die moeite werd vind … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Afrikaans as HOP-huis

Op 12 November het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), met die ondersteuning van sy bestuurspan, aangekondig dat hy Engels met ingang volgende jaar “die primêre taal van kommunikasie en administrasie” van die US wil maak. … Lees verder

Stellenbosch: status quo word gehandhaaf met ‘gelyke status vir Afr en Eng’

Die snelle verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch is vir die oomblik gestuit nadat ‘n raadsvergadering gisteraand besluit het om die rektor en Engelssprekende dosente se voorstel om Engels die “hooftaal” te maak met ‘n “oorweldigende meerderheid” van 21 stemme … Lees verder