Wat is ‘n universiteit?

Vanoggend lees ek uit verveeldheid ‘n rubriek in Rapport van Jacob Rooi met die openingswoorde:

“Hoe verander ’n voormalige wit, Afrikaanse universiteit sy kultuur op só ’n manier dat almal welkom voel? Dit was een van die ontslape prof. Russel

Lees verder