Jongste rassevoorval by UP skok studente

Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n beweerde rassevoorval waar swartes wit studente gedreig het.

‘n Woordvoerder van die universiteit, Nicolize Mulder het gesê die beweerde voorval is Maandag onder UP se aandag gebring … Lees verder

Tuks-selfmoord was student

Die man wat Maandag van die 21e vloer van die Geesteswetenskappe-gebou op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus gespring het, was ‘n student.

Nicolize Mulder, UP-woordvoerder, het gesê die naam van die student word teruggehou totdat die universiteit toestemming … Lees verder