Ek het reeds oor hoofsaaklik nie-akademiese aspekte van Jonathan Jansen se jongste boek, As by fire: The end of the South African university (Cape Town: Tafelberg, 2017, xxiii, 287p, R280; Amazon Kindle $23,34), geskryf (Praag 15 Julie). In … Lees verder
Etiket: universiteit van pretoria
Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan
Op dieselfde dag as wat ‘n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee ‘n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum ‘n “Afrikaans-koshuis” langs … Lees verder
Oproer by Tuks
Ten minste een motor is verbrand en die dameskoshuis Nerina is met klippe aangeval tydens die jongste oproer by die Universiteit van Pretoria. Swart studente en ander betogers wat nie met die universiteit verbind is nie, het gepoog om Burnettstraat … Lees verder
Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets
Swart studente aan die Universiteit van Pretoria het gisteraand ‘n belangrike semestertoets in die Thuto-gebou op die kampus ontwrig en sodoende die blanke studente gedwing om die lokaal te verlaat. Dit is deel van die reeks onluste en betogings wat … Lees verder
Tuks kapituleer voor EFF en radikale groepe oor Afrikaans
Die Universiteit van Pretoria het gisteraand voor radikale drukgroepe soos die “EFF-studenteweermag” gekapituleer en slegs Engels as onderrig- en voertaal aanvaar. In ‘n verklaring wat die universiteit uitgereik het, aanvaar die instelling Engels as “primêre taal van onderrig en assessering” … Lees verder
Karel Combrinck: Taalverraad
Enigeen wat kon glo dat die verraad van FW de Klerk en sy trawante maar net beperkte gevolge sou hê wat ons op die een of ander manier tog sou kon «bestuur», het in ‘n droomwêreld en gekkeparadys gelewe, want … Lees verder
Taalwerkgroep: ‘Tuks moet oorskakel na slegs Engels’
‘n Sogenaamde “taalwerkgroep” aan die Universititeit van Pretoria het, soortgelyk aan die Jonathan Jansen-beleid by Kovsies, “aanbeveel dat alle klasse en eksamens voortaan net in Engels aangebied word”. Volgens die werkgroep lei die huidige parallelmediumbeleid tot “rassesegrasie en indirekte diskriminasie”. … Lees verder
Effers dreig met groot betoging môre by Tuks
Volgens berigte gaan die EFF môre ‘n groot betoging voor die Universiteit van Pretoria hou. Die party het verklaar dat hy hom verset teen ‘n “’n minderheid wat kulturele, maatskaplike en alle ander fasette van universiteitslewe daar steeds oorheers”.
“Ons
… Lees verderDanie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor
Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat
die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende
kwessies is ter sake:
1. Tydens die afgelope dekades het … Lees verder
Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken
Die huidige stryd wat daar rondom Afrikaans op kampusse woed, is gegrond op suiwer Boerehaat en rassehaat. Selfs sommige van die nugterder swart studente by Tukkies het al toegegee dat die bestaan van ‘n minderheid Afrikaanse lesings op die kampus … Lees verder
Geweld vlam weer op by Tuks
Geweld het vanoggend weer opgevlam by Tukkies se Hatfieldkampus.
Swart amokmakers wat onder die hutsteken “BlackMonday” agiteer het klasse probeer ontwrig en geboue gevandaliseer.
Die EFF het vanoggend klaarblyklik in Prospectstraat byeengekom om te eis dat oproeriges wat in hegtenis … Lees verder
Thuli Madonsela se dogter is EFF en anti-Afrikaanse onlusmaker by Tuks
Die openbare beskermer adv. Thuli Madonsela se dogter is een van die Boerehaatbelhamels aan Tuks wat gister teen Afrikaans betoog het en selfs onder polisierubberkoeëls deurgeloop het. Op haar Twitter het Wenzile Madonsela gister op Engels geskryf: “Geskiet deur die … Lees verder
Gaan EFF Afrikaans by Tuks afgeskaf kry?
In weerwil van die interdik wat die Universiteit van Pretoria teen die EFF-jeugbeweging op die kampus verkry het, lyk dit asof die universiteit reeds die weg berei op ‘n oorgawe oor die taalkwessie. In ‘n verklaring wat gister op die … Lees verder
Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings
Te midde van voortslepende konflik en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Pretoria waarin ten minste een student gister beseer is, het die universiteit hom gister tot hof gewend om ‘n dringende aansoek teen verskeie studenteverenigings te verkry. … Lees verder