Zuma: SA verdeel in vyandige kampe

President Jacob Zuma is van mening dat die Suid-Afrikaanse gemeenskap verdeel is in vyandige kampe.

Zuma het Sondag gesê: “Die samelewing as ‘n geheel is meer en meer verdeel in twee groot vyandige kampe in twee groot klasse direkLees verder

Naspers, universiteite en Afrikaans

deur Leon Lemmer

Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus … Lees verder