Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”.

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die … Lees verder

Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie

David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties … Lees verder

Erfenissimbole is beskawing sê Steve

Steve Hofmeyr het Woensdag in ‘n onderhoud met die SABC gesê die Afrikanererfenis moet bewaar word omdat dit die beskawing in Afrika verteenwoordig.

Hofmeyr was deel van ‘n groep kunstenaars en ondersteuners by Kerkplein wat teen die aanvalle op erfenissimbole … Lees verder

African Bank se uitspattige baas skielik oorlede

Omstrede voormalige hoof van risiko by African Bank, Tami Sokutu, is by sy huis in Kaapstad op die ouderdom van 53 ná ‘n kort siekbed oorlede, het die Sunday Times berig.

Sokutu, het opslae gemaak verlede jaar met sy opmerking … Lees verder

Geslagsneutrale toilette ontstel studente by UK

Die Universiteit van Kaapstad sal ablusiegeriewe inrig met die internasionale geslagsneutrale teken asook ‘n ander teken wat verklaar “die toilette is vir almal, ongeag van geslag, identiteit of uitdrukking”.

Dié stap is met ontsteltenis begroet by dames- en swart studente.… Lees verder

Pierre de Vos en sy polities korrekte godsdiens

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Pierre de Vos sê so ewe aan ‘n paar mense wat kommentaar lewer op sy jongste prul waarin hy hom by die heksejag op Potchefstroomse studente oor ‘n sogenaamde “Nazi-saluut” voeg:

I

Lees verder

Die akademiese skollie Pierre de Vos

roodt_dan_wikideur Dan Roodt


Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. … Lees verder

Kofi Annan probeer IS red met voorstelle vir Veiligheidsraad-hervorming

Die voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan, het Afrika-leiers gewaarsku om nie besluite te neem wat die funksie van die Internasionale Strafhof ondermyn nie.

Dit volg in aanloop tot die AU se vergadering vandeesweek om die rol van … Lees verder

Taalstryd moet harder raak

Jaap Steyn is seker een van die grootste Afrikaanse skrywers en intellektuele van alle tye. Indien hy Frans, Duits of Italiaans was, sou hy lankal deur die staat en die nasionale media vereer gewees het. Danksy die ANC en dié … Lees verder

Families verengels … en verafrikaans

Die universiteit van KaapstadToe Engels in 1832 in die Kaapkolonie die enigste taal van die geregshowe word, het baie regsgeleerdes wat net onderrig en ervaring in Nederlands gehad het, daardeur hul verdienste verloor. Baie het feitlik bedelaars geword. Party nuwe maatreëls het die … Lees verder