Piet Croucamp dreig PRAAG oor sy ‘God en Jesus is breindood’-video

Die marxistiese, anti-Afrikaanse lektor aan die Universiteit van Johannesburg, dr. Piet Croucamp, is tans besig om PRAAG te dreig weens ‘n opname van sy “God en Jesus is breindood”-toespraak wat op PRAAG se YouTube-kanaal geluister kan word. Die opname, in … Lees verder

Afrikaanse name moet van RAU-koshuise af

Omdat die Universiteit van Johannesburg, die voormalige RAU (Randse Afrikaanse Universiteit) deesdae ‘n “pan-Afrika-sentrum van kritiese intellektuele ondersoek” is, moet sy oorspronklike Afrikaanse koshuisname verwyder word. Die huidige swart studentekorps is nie teen die name gekant nie, maar die Lees verder

Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen.

Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak … Lees verder

Afrikaanse regstudie aan die Universiteit van Johannesburg afgeskaf

In die UJ-biblioteek
In die UJ-biblioteek

‘n Mens kan nie meer regte in Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg, die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit, studeer nie. Die laaste Afrikaanse klas, wat uit slegs 15 studente bestaan het, is einde verlede jaar afgeskaf.

Volgens … Lees verder

UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan

ujkampus‘n Kleurlinglektor aan die Universiteit van Johannesburg het ‘n finale geskrewe waarskuwing ontvang nadat hy ‘n student met ‘n knuppel aangerand het.

Eyewitness News het beeldmateriaal van die voorval, wat in April by een van die ingange by die … Lees verder

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

Stand van die Praagse lente/kultuuroorlog

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Met die boikot teen Naspers in volle swang, soek die magtige mediagroep nou raad by die Engelse, want hulle weet nie meer hoe om ons te … Lees verder

Help ons om meer uit te vind oor Piet Croucamp!

Piet Croucamp
Piet Croucamp

Geagte leser,

Die rol van dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg in die beswaddering van Afrikanerdenkers en -aktiviste lyk vir ons al hoe meer duister. Waarmee is die man werklik besig? Wat is sy agenda of … Lees verder

Klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê

Piet Croucamp loop te koop met sy "hoë linkse IK"
Piet Croucamp loop te koop met sy “hoë linkse IK”

Ná die onlangse omstrede veldtog wat dr. Piet Croucamp teen dr. Louise Mabille van Tuks gevoer het, het mnr. Johann Botha van Johannesburg ‘n klag teen Croucamp by die Universiteit … Lees verder

Piet Croucamp is ‘n rokjagter en ‘vrouehater’

Piet Croucamp in die geselskap van Marzahn Botha (heel links) en  Marlise Scheepers. Foto: BooksLive/Flickr
Piet Croucamp in die geselskap van Marzahn Botha (heel links) en Marlise Scheepers. Foto: BooksLive/Flickr

“Piet Croucamp is ‘n absoluut laakbare persoon. Hy het die beginsels van ‘n mannetjieskat. Hy is slordig. Hy ruik nie altyd baie vars nie en … Lees verder

Kaptein Piet Croucamp se spekskietery

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti Lees verder

Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners

Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder