Arthur Keppel-Jones (1909-1996) het die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in sy boek, When Smuts goes: A history of South Africa from 1652 to 2010 (Cape Town: African Bookman, 1947, 203p), voorspel. Hy was ‘n dosent in geskiedenis aan die … Lees verder
Etiket: universiteit van die Witwatersrand
Leon Lemmer: Harald Pakendorf stroomop gevind
In die jare vyftig het ek my daaglikse politieke skoling nie net uit Die Burger gekry nie, maar ook by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Dit was die tyd van ‘n weeklikse Koffiehuiskonsert, die Mielieblaarklub en Wêreldgebeure. AM van … Lees verder
Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein
Die Universiteit van die Witwatersrand, alma mater van Joe Slovo, Harold Wolpe, Barbara Hogan, Nelson Mandela en ander marxistiese revolusionêre het gister verdere geweldpleging ervaar toe ‘n bus in Jorissenstraat, Braamfontein, deur swart studente aan die brand gesteek en winkels … Lees verder
Klipgooiers val simbole van ‘witheid’ by Wits aan
Tydens gister se onluste deur swart studente aan die Universiteit van die Witwatersrand is simbole van “witheid” soos die Grootsaal met sy nieuklassieke pilare aangeval. Vir die eerste keer in die geskiedenis is die ruite van die ingang tot die … Lees verder
Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Nadat onlusmakers onlangs aan die Universiteit van die Witwatersrand amok gemaak het en selfs lesingsale afgebrand het, poog die bestuur tans om gemoedere te kalmeer deur meer swart akademici aan te stel. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Shirona Patel, het … Lees verder
Bus by Wits aan die brand gesteek
Die universiteit van die Witwatersrand het die polisie gevra om ‘n voorval van brandstiging op ‘n bus te ondersoek wat aan die instelling behoort.
Die bus is buite studenteverblyf-eenhede in Parktown aan die brand gesteek. Die skade is nog nie … Lees verder
Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil
Chaos het Woensdagoggend uitgebreek by Wits met studente en privaat veiligheidswagte wat mekaar met klippe bestook het, die mans in swart pakke op amokmakers toegesak het en hulle gewurg het toe hulle klasse wou ontwrig.
Die mans in swart pakke … Lees verder
‘Alle tale behalwe Engels moet uitgefaseer word’
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad se uitvoerende hoof, Daniel Thokoane wil hê dat leerders tot op tersiêre vlak in hul moedertaal onderrig word.
Hy het tydens ‘n seminaar vir die bevordering van inheemse tale by die Universiteit van Venda gepraat. Hy het … Lees verder
Apartheid-onderwys was beter, sê Ramphele
Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was baie beter voor die koms van demokrasie, het Agang-leier Mamphela Ramphele Vrydag gesê.
“Die studente van 1976 het gesterf in die geveg teen minderwaardige onderwys, en dit [Onderwys] is erger vandag,” het sy aan studente by … Lees verder
Hoe Joe Slovo die land verower het
Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder
Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering
‘n Derde dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is skuldig bevind aan seksuele teistering, en afgedank.
Adam Habib, visekanselier, het gesê die instelling het ‘n beleid van zero-verdraagsaamheid tov seksuele teisteraars aanvaar. Twee ander dosente is in Julie … Lees verder
‘Baie vyandige situasie’ op Wits-kampus
"Onderhandelinge duur voort… ons vind die bestuur hoogs arrogant. Die situasie is baie vyandig," het hy gesê.
Die polisie handhaaf 'n teenwoordigheid op die kampus en vanmiddag het dinge kalmer voorgekom as gister toe klasse ontwrig is.
Die konflik oor
… Lees verder"Onderhandelinge duur voort… ons vind die bestuur hoogs arrogant. Die situasie is baie vyandig," het hy gesê.
Die polisie handhaaf 'n teenwoordigheid op die kampus en vanmiddag het dinge kalmer voorgekom as gister toe klasse ontwrig is.
Die konflik oor
… Lees verder