Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek

Ek het al oor baie lande geskryf, maar nog nie oor Mosambiek nie. Ek onthou Mosambiek as ‘n ordelike Portugese kolonie waar Suid-Afrikaners in die vorige eeu graag vakansie gehou en visgevang het. In die midde- of sementstad van Lourenço … Lees verder

Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce

Toe Koos Stadler se boek, Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (Kaapstad: Tafelberg*, 2015, 332p, R225; Amazon Kindle $15,93 – ook in Engels verkrygbaar), gepubliseer is, het hy in ‘n onderhoud oor ‘n verkenningsoldaat gesê: “‘n Mens moet heeltemal wees waar … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Doelbewuste misleiding

Leon van den Heever, die Direkteur vir Studentewerwing van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf soos volg in Die Burger (30 Maart, p 10). Ek haal die brief in sy geheel aan.

“Oor Jan Heunis (DB, 28.03) se stelling ‘Die US-bestuur

Lees verder

Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”.

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die … Lees verder

Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Barack Hussein Obama (gebore in 1961) het in 2009 te midde van groot euforie die 44ste Amerikaanse president geword. Dié groot opgewondenheid het veral uit swart geledere gekom, mildelik gesteun deur wit liberaliste, want Obama is die eerste swart president … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Hanskakiebedrywighede

“Hanskakie” is ‘n “minagtende benaming vir ‘n Afrikaner wat gedurende die Tweede Vryheidsoorlog [1899-1902] na die Britse kant oorgeloop het” (HAT). Die voor die hand liggende vraag is: Is so iemand werklik ‘n Afrikaner of bloot ‘n Afrikaanssprekende? Die term … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim Moet Weg #WMW

Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl is op 10 Oktober 1975 ingewy. Die hoogte van die hoofsuil is 57 meter. Die argitek, Johan Carel (Jan) van Wijk (1926-2005), beskryf wat tydens die oprigting gebeur het: “Op ‘n dag, toe die … Lees verder

Karel Combrinck: Sangomaland

Hierdie is nie bedoel om ‘n kommentaar op Leon Lemmer se rubriek oor Leon Wessels te wees nie, maar sluit hopelik daarby aan.

Oor die afgelope weke is ons vergas op berigte oor opstootjies en relletjies aan Suid-Afrikaanse universiteite. Dit … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg

Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit … Lees verder

Brief: Universiteit Stellenbosch as akademiese onderneming

Op LitNet is die debat oor die Universiteit Stellenbosch (US) tot dusver hoofsaaklik in Engels gevoer. Ek vind dit eienaardig, nie net omdat LitNet hoofsaalik Afrikaanse teks publiseer nie, maar ook omdat gepoog word om die lot van ‘n eens … Lees verder

Brand verwoes Van der Sterr-gebou op US-kampus

Verskeie lesings by die Universiteit Stellenbosch moes na ander lokale verskuif word en die rooster moes aangepas word, nadat die Van der Sterr-gebou gedeeltelik in ‘n brand vernietig is.

Die woordvoerder van die universiteit, Susan van der Merwe sê die … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Op 1 deser is op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) aangekondig dat Willem Johan Simon (Wim) de Villiers (55) as die nuwe rektor en visekanselier aangestel is. Op dieselfde dag is Johann Rupert se termyn as US-kanselier met … Lees verder

Twee Maties ondersoek wat hulself swart geverf het

Die Universiteit Stellenbosch het ‘n ondersoek geloods teen twee Maties-studente wat hulself Saterdagaand vir ’n partytjie swart geverf het.

Die voorval het Dinsdag oudergewoonte ‘n storm onder politiek-korrektes veroorsaak.

Twee studente van die Universiteit van Pretoria het hulself vroeër vanjaar … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê

Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy … Lees verder