Onwettige derdewêreldmigrante noop Franse universiteit om te sluit

Die Universiteit van Reims in Frankryk, URCA, het aangekondig dat dit nie langer die veiligheid van studente kon waarborg nie en tydelik gesluit moes word nadat die kampus onwettig deur derdewêreldinkommers beset is.

Die rektor van die Universiteit, Guillaume Gellé, … Lees verder

Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery

Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het ‘n woordvoerder Woensdag gesê.

“Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie ‘n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,” het … Lees verder

UK sluit na dreigemente dat drie se tugverhoor tot oproer sal lei

Die Universiteit van Kaapstad het aangekondig dat alle lesings en toetse vandag opgeskort is.

Die universiteit sê in ‘n verklaring die besluit is geneem nadat verskeie rolspelers geraadpleeg is.

Volgens ‘n woordvoerder is die “moeilike besluit om klasse op te … Lees verder

Terroris van aanval op universiteit vas

‘n Amerikaans-gebore Islamitiese rebel wat vermoedelik een van die aanhitsers was van die terreuraanval op die Garissa-universiteit in Kenia vroeër vanjaar, het homself die naweek aan die Somaliese weermag oorgegee.

Abdimalik Jones het onlangs weggebreek van al-Sjabaab om aan te … Lees verder

Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum

‘n Wit student aan die Universiteit Stellenbosch is uit sy koshuis geskors te midde van ‘n fel aanslag teen Afrikaans wat by die instelling woed.

Die groep Open Stellenbosch het die universiteit se gebruik van Afrikaans betreur as ‘n medium … Lees verder

Kanselier van nuwe universiteit binnekort aangekondig

Die Sol Plaatje-Universiteit in Kimberley kondig na verwagting môre aan wie die instelling se eerste heeltydse vise-kanselier is.

Die universiteitsraad vergader môre om dié besluit te neem. Aansoeke het in Desember verlede jaar gesluit, onderhoude is gevoer en ‘n kortlys … Lees verder

Universiteit Antwerpen ontruimd vanwege bom

antwerpenDe valse bommelding van gisteren bij de Universiteit Antwerpen komt van radicale moslims. Dat melden verschillende Belgische media op grond van bronnen bij justitie.

Bij de Universiteit Antwerpen kwam gisteren een mail binnen waarin stond dat er een bom af … Lees verder

Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale

‘n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook toe ‘n studenteraadsvergadering verdaag het.

“Een lesingsaal is heeltemal verwoes nadat dit aan die brand gesteek is en ‘n hele aantal … Lees verder

Swart studente verwoes kampus

Studente aan die Universiteit van Zululand in KwaZulu-Natal het Dinsdagaand lelik amok gemaak en verskeie klasse en geboue op die kampus beskadig, het die polisie Woensdag gesê.

“Ek kan bevestig dat die universiteit se eiendom beskadig is. ‘n Saak is … Lees verder