Akkreditasie van Universitas Akademiese Hospitaal ondersoek

Die Openbare Dienstekommissie (ODK) gaan die akkreditasie van die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein moontlik ondersoek.

‘n Aankondiging deur die Gesondheidsminister, Aaron Motsoaledi, dat die Universitas-hospitaal nou die swakste opleidingshospitaal in die land is, is deur klagtes gevolg oor dié … Lees verder

Beeld besluit dat dood van forensiese patoloog nie verdag is nie

uvProf. Cathy Beukes, hoof van die departement anatomiese patologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het glo haar eie keel met ’n elektriese mes oopgesny, het Beeld berig.

Beukes (64) is Sondagoggend deur haar man, prof. John Shipley, oudhoof … Lees verder