Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) was ‘n baanbreker op die gebied van afstandsonderrig. In 1946 het Unisa begin oorskakel van bloot ‘n eksaminerende instansie na die verskaffing van tersiêre onderrig oor die pos, waarmee in 1947 begin is. Aanvanklik was … Lees verder
Etiket: Unisa
Situasie by Unisa gespanne met klipgooiers
Geweld weer uitgebreek buite die Unisa-hoofkampus Woensdag nadat swart studente blokkades opgerig het en paaie versper het in weerwil van ‘n hofbevel wat sulke optrede verhoed.
Die situasie is tans gespanne en die polisie is in die gebied ontplooi.
Volgens … Lees verder
15 jaar van PRAAG: was dit die moeite werd?
Vandag is PRAAG presies 15 jaar oud. Vroeg in die nuwe millennium op 22 Februarie 2000 (22.02.2000!) het ek en ander besef dat daar iets oor die gestadigde ondergang van Afrikaans en die Afrikaner gedoen moet word en daarom hierdie … Lees verder
LP’s eis dat SABC-voorsitter afgedank word
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie het Woensdag besluit dat Ellen Tshabalala, SABC-voorsitter, uit haar amp verwyder moet word.
‘n Ondersoek deur die komitee of Tshabalala oor haar akademiese kwalifikasies gelieg het, het haar skuldig bevind op twee aanklagte van wangedrag. … Lees verder
Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking
Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, sê byna 170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is.
Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op … Lees verder
SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies
Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie.
Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors.
Tshabalala, wat … Lees verder
EFF en Sasco raak handgemeen by Unisa
Ondersteuners van Julius Malema se Economic Freedom Fighters ( EFF) en lede van die Suid-Afrikaanse studente-organisasie (Sasco) het mekaar Donderdag getart en handgemeen geraak, kort voor Malema by Unisa opgedaag het.
Solly Nkuna, Sasco se voorsitter by Unisa, sê slegs … Lees verder
Navorsers ‘verstom’ oor graad van geweld tydens roof
Professor Rudolph Zinn, ‘n professor in polisiëring en forensiese ondersoeke by Unisa, het gesê die voortdurende gebruik van oormatige geweld in rooftogte is iets wat baie Suid-Afrikaanse navorsers “verstom”.
Zinn het gesê terwyl baie gevangenes wat … Lees verder