Unilever vir kartel-bedrywighede aangekla

Die Mededingingskommissie wil Unilever beboet met 10 persent van sy jaarlikse omset omdat dit as ‘n kartel-geval uitgewys is.

‘n Kartel is ‘n formele ooreenkoms tussen oligopoliste waarvolgens saamgespan word oor pryse, markaandeel, advertensiekoste, produkontwikkeling, ensovoorts. Ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing is … Lees verder

Unilever onttrek ‘homofobiese’ advertensie

eudyUnilever het Dinsdag gesê hulle het ‘n advertensie vir ‘n gewilde margarienhandelsmerk in Suid-Afrika onttrek nadat dit veroordeel is as homofobies.

Die advertensie vir Floramargarien, wat is beskou word ryk in Omega-3 vetsure enLees verder