Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?

Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersiêre studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan … Lees verder

Duisende ruk op vir massasaamtrek in Pretoria

Tienduisende betogers is tans besig om op te ruk na die Uniegebou. Studente-organsisasie Sasco het swart skoolkinders en werkers aangemoedig om deel te wees van die “studenteprotes”.

News24 berig dat betogers, talle geklee in swart, reeds by die Universiteit van … Lees verder

Moslemhulporganisasie steun opmars na Uniegebou

Die hulporganisasie Gift of the Givers het kos en drinkgoed aan betogende studente belowe by die Uniegebou.

Tienduisende beplan ‘n opmars na die Uniegebou in Pretoria waar hulle deur President Jacob Zuma toegespreek sal word.

Die presidensie het in ‘n … Lees verder

Reuse optog vir 19 Augustus beplan

‘n Reuse protesoptog, sogenaamd teen korrupsie, die grootste in die land se geskiedenis, word vir 19 Augustus beplan om saam te val met die adhoc-komitee oor Nkandla se voorlegging aan die Nasionale Vergadering.

‘n Alliansie van burgerregte-organisasies en vakbonde reël … Lees verder

Klagtes teen oproerige soldate stil-stil laat vaar

‘n Militêre hof in Heidelberg het Dinsdag klagtes van openbare geweld teen soldate stil-stil laat vaar.

Die oproerige soldate het in Augustus 2009 onwettig na die Uniegebou opgeruk en chaos veroorsaak om ‘n salarisverhoging van 30% te eis.

“Die klagtes … Lees verder

Ramaphosa ontmoet Boere-Afrikaner Volksraad by Uniegebou

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het met verteenwoordigers van die Boere-Afrikaner Volksraad by die Uniegebou in Pretoria samesprekings gevoer.

‘n ANC-woordvoerder, Ronnie Mamoepa, sê die vergadering het aan die Volksraad ‘n geleentheid gebied om Ramaphosa oor hulle kommer oor selfbeskikking in te … Lees verder

Hoe meer haas, hoe minder spoed…

haasoor
Freudiaanse glips, of ‘n bronshasie wat nie kan teel nie?

Die beeldhouers van die nuutopgerigte standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou het om verskoning gevra vir die haas op Mandela se beeld, het die departement van kuns en kultuur … Lees verder

Gill Marcus vier oorname van Uniegebou met spesiale R2-munt

Gill Marcus glimlag breed, asof sy wou sê: R2 vir julle en R5 miljoen vir my! Foto: GCIS
Gill Marcus glimlag breed, asof sy wou sê: ‘R2 vir julle en R5 miljoen vir my!’ Foto: GCIS

Gill Marcus, wat self as ‘n begunstigde van die ANC se verowering van die land en sy instellings, R5 miljoen per jaar … Lees verder

Familie glo genader om Hertzog se beeld te verwyder

nelsonDie verwydering van Barry Hertzog se standbeeld is gedoen na deeglike konsultasie, het president Jacob Zuma ná die onthulling van ‘n nuwe Mandela-standbeeld gesê.

Die beeld van die voormalige Eerste Minister James Barry Hertzog is verskuif na ‘n nuwe plek … Lees verder

Malema se ondersteuners ruk weer op na Uniegebou

effkoggelDie inwoners van Mooiplaas, wes van Pretoria is in opstand oord die ANC se gebrek aan begrip vir hulle omstandighede.

Hulle sê hulle moes na die Uniegebou opruk om hul griewe te lug. Hulle sal vandag weer opruk onder aanvoering … Lees verder

Polisie gaan soldategeweld ondersoek

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het in 'n verklaring die geweld "sterk veroordeel".

"Terwyl lede van die SANW het die reg om vrylik te vergader en te betoog, maar daar kan geen regverdiging vir hul gedrag wees wat hul

Lees verder

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het in 'n verklaring die geweld "sterk veroordeel".

"Terwyl lede van die SANW het die reg om vrylik te vergader en te betoog, maar daar kan geen regverdiging vir hul gedrag wees wat hul

Lees verder