Leon Lemmer: In verkeerde geselskap

Jeremy Vearey (gebore in 1962) roem daarop dat hy ‘n MK-vegter (oftewel terroris) was wat tronkstraf op Robbeneiland uitgedien het. In ‘n normale samelewing sou sy misdadige verlede hom gediskwalifiseer het om enige hoë pos te beklee. Sedert 1994 word … Lees verder

Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika

Op 1 Maart is David Coltart se boek, The struggle continues: 50 years of tyranny in Zimbabwe (Auckland Park: Jacana, 2016, 647p, R380; Amazon Kindle $20,51) gepubliseer. Ek was verbaas om so ‘n lywige boek oor Rhodesië/Zimbabwe, gepubliseer deur ‘n … Lees verder

Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid

Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak … Lees verder

MK dreig Vavi met dood

‘n Lid van Umkhonto we Sizwe Militêre veterane in Limpopo dreig om die geskorste Cosatu-sekretaris generaal Zwelinzima Vavi te vermoor, het Nuus24 berig.

Ondervoorsitter van die veterane-organisasie, Jack Lulamile, het aan vakbondverteenwoordigers gesê hulle moet vir Vavi sê Lulamile Jack, … Lees verder

Palestynse terroris: ISIS = Apartheid

Die voormalige Palestynse terroris, Leila Khaled, het die bedrywighede van die militante groep, die Islamitiese Staat, skerp veroordeel.

Sy het gesê die dade van ISIS is vergelykbaar met dié van verregse Joodse setlaars en Sioniste wat apartheid en rassisme ondersteun … Lees verder

Militêre veterane kry voortaan gratis dienste

Ter ere van die jeug van 1976, sal alle militêre veterane voortaan op gratis dienste geregtig wees.

Die departement van militêre veterane het ter viering van Jeugdag aangekondig dat veterane voortaan gratis gesondheidsorg, onderrig, behuising en ondersteuning vir sake-ondernemings sal … Lees verder

McBride is Opod se nuwe hoof

Die uiters omstrede voormalige bomplanter Robert McBride is as die nuwe hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) aangestel.

Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê McBride sal eerskomende Maandag in sy nuwe pos instap.

McBride was destyds deel … Lees verder