Universiteite word oorval deur onderpresterende matrieks

Suid-Afrikaanse universiteite word oorval deur voornemende studente met duisende hoopvolle aansoekers wat reeds lang rye vorm by die verskillende kampusse in die land. Kommer heers dat die oorlading weer na geweld gaan lei.

Die oorvloed studente is die gevolg van … Lees verder

Swak matriek-uitslae vandag bekend

Swak matriekuitslae sal na verwagting Dinsdag bekend wees.

Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het vroeër bekend gemaak dat die 2015-matrikulante swakker gevaar het as die vorige jaar.

Matrieks wat nie deurgekom het nie, kwalifiseer vir aanvullende eksamens of ‘n hermerk vir die … Lees verder

Matriekdramaleerlinge se punte aangepas na walglike vraag

umalusiDie vraag wat gehandel het oor babaverkragting in die dramatiese kunste se matriekeindeksamen was in swak smaak, het Sizwe Mabizela, Umalusi Raad se voorsitter, toegegee.

“Namens Umalusi , wil ons ons volle en onomwonde verskoning aanbied aan die land vir … Lees verder