Oproeriges op verskeie kampusse vasgevat

Vier oproeriges is by die Universiteit Stellenbosch in hegtenis geneem nadat hulle toegang verkry het tot ‘n geslote gebou op die kampus.

‘n Groep van 160 swart belhamels het op die kampus rondgehol en klasse ontwrig wat daartoe gelei het … Lees verder

Universiteite hervat, maar betogers dreig met geweld

Nog universiteite het besluit om weer te open nadat klasse by die Universiteit van die Witwatersrand hervat het, maar oproermakers dreig steeds met ontwrigting.

Die akademiese program by Wits sal Dinsdag voortgaan nadat studente in ‘n eletroniese meningsopname ná onlangse … Lees verder

UKZN sluit na brand by koshuis

Meer as 60 gestremde vrouestudente moes Dinsdagaand uit hul koshuis op die kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal verwyder word nadat ‘n brand uitgebreek het.

Die universiteit het intussen klasse vir die volgende twee weke weens die onluste opgeskort. … Lees verder

Onluspolisie en Natalse studente bots

Traangasdampe hang steeds in die lug op die Howard-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal nadat onluspolisie se Dinsdagmiddag gebots het met betogers.

Polisie het traangas en rubberkoeëls afgevuur op studente wat gevlug na veiligheid. Betogers het ‘n spoor van verwoesting … Lees verder

UKZN vrees nog geweld na koffiewinkel afbrand

‘n Koffiewinkel is Maandagaand by die Howards kollege-kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal aan die brand gesteek.

Die universiteit weier egter om oproerige studente die skuld te gee, vermoedelik uit vrees vir nog geweld en brandstigting.

Die woordvoerder sê … Lees verder