Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe

Nigel Farage, die voormalige Ukip-leier, het gewaarsku daar sal ‘n opstand wees indien die Parlement deur die Britse hooggeregshof verplig word om die Brexit-referendum te keer.

Die tussentydse leier het sy woede teen die besluit van drie onverkose senior regters … Lees verder

UKIP en Rooi Ed sink

Die Skotse leeu het gebrul! Skotland wat vroeër in ‘n referendum teen onafhanklikheid gestem het, het die Arbeidersparty in Brittanje die nekslag toegedien.

Die Arbeiders lyk asof hulle afstuur op die grootste pak slae sedert Neil Kinnock van die toneel … Lees verder

Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing

Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing.

Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te … Lees verder

Britse politikus wat Afrikaners steun uit party geskors

‘n Britse politikus en kandidaat vir UKIP in die huidige parlementêre verkiesing in dié land, is uit sy party geskors, onder andere omdat hy simpatie vir Afrikaners en blanke Suid-Afrikaners uitgespreek het. In ‘n aanlynonderhoud het mnr. Jack Sen, die … Lees verder

Brittanje wil immigantestroom stop

ukimmigrationOm immigrasie te bevraagteken was vir jare beskou as rassisties in Brittanje, maar al drie vernaamste partye het begin om te praat oor die moeilike onderwerp in reaksie op stygende openbare angs dat die VK oorspoel gaan word deur ander Lees verder