Trump oordonder Kanadese premier

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president.

Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA … Lees verder

Oos-Kaap kry groot belegging in voertuigvervaardiging

Die Coega Ontwikkelingskorporasie (CDC) in die Oos-Kaap het ‘n kontrak vir die grootste belegging in voertuigvervaardiging in Afrika die afgelope veertig jaar geteken.

Die beleggingskontrak van R11 miljard is met die Chinese staatsbeheerde maatskappy Beijing Automobile International Corporation (BAIC) gesluit. … Lees verder

Motorverkope in SA hou aan daal

Verkope van nuwe voertuie het sy afwaartse neiging in Desember 2015 voortegesit, asook ‘n jaar-tot-jaar afname getoon, het die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika, Donderdag gesê.

“Met die uitsondering van ligte kommersiële motorverkope, het nywerheidsverkope 2015 op ‘n swak … Lees verder

AGOA-ooreenkoms op stewiger voet geplaas

Handelsbetrekkinge tussen Suid-Afrika en die VSA is op ‘n stewiger voet geplaas nadat ‘n ooreenkoms bereik is tussen die twee lande.

Die twee lande het na uitgerekte onderhandelings ‘n ooreenkoms bereik wat belastingvrye landbou-uitvoere na Amerika waarborg.

Die Minister van … Lees verder

VSA dreig SA met opskorting van AGOA

President Barack Obama het Suid-Afrika 60 dae gegee om te reageer om die AGOA-ooreenkoms te red.

Die African Growth and Opportunity Act (AGOA) is ‘n handelsooreenkoms wat die vrye invoer van Amerikaanse landbouprodukte in ruil vir uitvoervoordele behels.

Amerika sê … Lees verder

Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei

Sitrusboere in Suid-Afrika is nie verleë oor die EU se besware teen ‘n sogenaamde swam op hul produkte nie.

Sitrusinvoere na Europa is voorheen gestaak weens vrese oor swartvlek. Dié stap is deur talle ontleders gesien as ‘n manier om … Lees verder

Rand se vooruitsigte bedroewend

Negatiewe sentiment teenoor ontluikende markte en ‘n verlangsaming in Chinese groei, het die Rand ‘n knou toegedien.

Globale beleggers het hul risiko probeer beperk deur geldeenhede en aandele in ontluikende markte te verkoop met vernietigende gevolge vir die Johannesburgse aandelebeurs … Lees verder

Die mark groei, maar Afrika is nie eens ‘n piesangrepubliek nie

Die wêreldwye mark vir piesangs is besig om toe te neem, maar Afrikalande is ver agter by Latyns-Amerika om in dié behoefte te voorsien. Volgens die VN se Voedsel- en landbou-organisasie het die produksie van piesangs sedert 1990 verdubbel. Die … Lees verder