KKaskenades: Varkwagteres Modise laat EFF deur uitsmyters uit parlement boender

Nadat die hoofstroommedia weke lank gegons het oor hul jongste Amerikaanse akroniem, die SONA, het parlementslede gisteraand amper gesauna toe een so byna van al sy klere ontneem is deur ‘n uitsmyter. ‘n Vroulike EFF-parlementslid, Reneilwe Mashabela, se kakebeen is … Lees verder

EFF dring daarop aan om soos Rooi Miere te lyk

Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu het verklaar dat die party hom nie aan klereddragbepalings gaan steur nie.

Die parlementêre komitee het ‘n kleredragkode vir parlementslede bespreek. Die meeste opposisiepartye, waaronder die DA en IVP, asook die ANC stem egter … Lees verder