Nigerië word algemeen as die korrupste land in Afrika beskou. Dit maak hom heel moontlik die korrupste land in die wêreld omdat korrupsie deesdae so kenmerkend van en endemies in Afrika is. Dit was nie altyd so nie. Toe daar … Lees verder
Etiket: Uhuru Kenyatta
‘Keniane is ervare misdadigers’
Keniane is “ervare met diefstal en pleeg van ander misdade” het hul president tydens ‘n staatsbesoek aan Israel verklaar.
Uhuru Kenyatta het bygevoeg dat Kenia “20 keer meer wonderlik” is as Israel, maar “al wat ons ooit kan doen is … Lees verder
Opposisie-goewerneur aangekeer vir terreuraanvalle in Kenia
Die goewerneur van die Lamu-gebied in Kenia is in verband met die drie onlangse terreuraanvalle aangekeer.
Meer as 60 mense is dood in die aanvalle.
Pres. Uhuru Kenyatta hou plaaslike politieke netwerke vir die menseslagting verantwoordelik.
‘n Terroristegroep Al-Sjabaab, het … Lees verder
Kenyatta moet verhoor bywoon sê ISH
Die Internasionale Strafhof het ‘n beslissing omgekeer waarvolgens die Keniaanse president, Uhuru Kenyatta toegelaat is om slegs dele van sy verhoor by te woon.
Die hof het nou bepaal dat Kenyatta wel teenwoordig moet wees in die hof in Den … Lees verder
Internationaal Strafhof zaak tegen Kenyatta uitgesteld
Het proces tegen de Keniaanse president Kenyatta voor het Internationaal Strafhof in Den Haag is uitgesteld. Kenyatta moet nu pas op 5 februari terechtstaan voor misdaden tegen de menselijkheid.
De verdediging had vorige week gevraagd om uitstel van het proces, … Lees verder
Dodetal in Keniaanse aanval kan verder styg
Buitelandse forensiese spanne help in Kenia met die uitkenning van die liggame van slagoffers van die naweek se aanval deur Al-Shabaab militante in die Westgate winkelsentrum in Nairobi.
Die dodetal kan vermoedelik verder styg met sowat 51 mense van wie … Lees verder