Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?

Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make … Lees verder

Ban Ki-Moon soebat by Zuma oor Strafhof

Teenkanting teen die Internasionale Strafhof het duideliker geword tydens ‘n debat oor die Strafhof se jaarverslag wat in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gelewer is.

Suid-Afrika het nie aan die debat deelgeneem nie. Die VN-sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon het President … Lees verder

VSA stel sanksies in teen LRA

Amerika het vandeesweek aangekondig dat sanksies teen die seuns van Joseph Kony, leier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) se Lord’s Resistance Army (LRA) ingestel is.

Die Amerikaanse tesourie sê Salim en Ali Kony is geteiken omdat hulle namens die LRA … Lees verder

Uganda se president mik vir lewenslange termyn

Pres. Yoweri Museveni (foto bo links, in die geselskap van Barack Obama) word volgens Uganda se grondwet verbied om homself opnuut verkiesbaar te stel, maar indien die parlement besluit om die klousule rakende ouderdom te verwyder, kan hy “lewenslange” president … Lees verder

Uganda verbreek militêre bande met Noord-Korea

‘n Ugandese amptenaar sê die land verbreek militêre bande met Noord-Korea om gehoor te gee aan sanksies wat die Verenigde Nasies Noord-Korea opgelê het weens sy kernprogram, het AP berig.

Kol. Shaban Bantariza, ’n woordvoerder van die Ugandese regering het … Lees verder

Al-Kaïda gebruik Trump vir werwing

Al-Kaïda se Oos-Afrika-filiaal het ‘n werwingsvideo uitgereik wat swart Amerikaners en Moslems teiken en ‘n videogreep van die presidentskandidaat Donald Trump insluit waar hy sê Moslems moet verbied word om Amerika binne te gaan.

Die 51-minute lange video deur die … Lees verder

Uganda begin voorberei vir 2016 se verkiesing

Uganda se presidentsveldtog het Maandag afgeskop met die oog op verkiesings­ wat in Februarie 2016 gehou word.

In die verkiesing kom die land se veteraanpresident teen ’n ou teenstander en afgedankte premier te staan.

Agt kandidate het hulle beskikbaar gestel … Lees verder

Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

Die Ugandese man wat vlugtelingstatus­ in Namibië gesoek het omdat hy homoseksueel­ is en mense van dié ‘minderheidsgroep’ in Uganda vervolg word, het nou in Kanada aansoek om asiel gedoen.

Kris Kelly (21) het verlede jaar daarin geslaag om ’n … Lees verder

SA spog steeds met hoogste MIV-infeksies

Suid-Afrika het steeds die hoogste voorkoms van MIV-infeksies ter wêreld.

Dit is volgens die mede-voorsitter van die Suid-Afrikaanse nasionale Vigsraad, Steve Letsike. Letsike het by UNISA in Pretoria gesê daar is sowat 6,4 miljoen mense in die land wat met … Lees verder

TV-stasie wat slapende president wys verbied

Uganda se regering het Woensdag een van die grootste TV-stasies verbied om voorts nuus oor hulle president uit te saai.

Dié stap kom nadat beelde van President Yoweri Museveni wat in die parlement sit en slaap, uitgesaai is.

“Die president … Lees verder