Twee wit studente se eise teen Kovsies van die hand gewys

Twee wit studente se eise, wat ondermeer laster insluit, teen die Universiteit van die Vrystaat het nie geslaag nie. Afriforum het die regsgeding behartig.

Die universiteit het oor hul oorwinning gekraai en gesê die saak teen twee van sy voormalige … Lees verder

Kovsie-studenteleiers looi vir Jansen

“Prof. Jansen het twee weke gelede voor ‘n groep voornemende studente beloftes gemaak; onder andere dat daar volgende jaar eerstejaarskoshuise sal wees,” het Wouter Wessels, leier van die VF+Kovsies gesê.  Wessels het bygevoeg dat die Rektor nie hierdie besluite op

Lees verder

Drie miljoen kinderagtige Afrikaners?

Dr. Chris Landman het as "anoniem van Pretoria" ingeskakel en aan Jansen gesê dat die SA Grondwet vir gemeenskapsregte voorsiening maak en dat gemeenskappe (soos die Afrikanergemeenskap) daarom oor die reg van vrye assosiasie beskik wat nie deur 'n owerheid