Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.
Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder
Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.
Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder
Diegene wat vir spesiale stemme geregistreer is, sal vandag landwyd voortgaan om te stem.
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die proses het to dusver hoofsaaklik sonder probleme verloop ten spyte van onrus op Lorainne en Malamulele in Limpopo en Sterkspruit in … Lees verder
President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede.
Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir ‘n vreedsame verkiesing op 7 Mei by ‘n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad.
Die EFF-leier Julius … Lees verder
Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig.
Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied.… Lees verder
“Indien die naweek se poging in Kaapstad om ‘n verenigde opposisie-front teen die ANC daar te stel opreg is, sal dit nie beperk word tot ‘n eksklusiewe groep van slegs vier partye nie. Dan sou dit werklik inklusief wees, tensy … Lees verder