Sapa-werknemers boos oor onreëlmatige ontslag

Personeellede van die South African Press Association (Sapa) weier om hul afdankings te aanvaar.

Hulle beplan om hul onreëlmatige ontslag na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) te neem.

‘n Woordvoerder van die vakbond, Gerhard Ueckermann, het Vrydag … Lees verder

Staking dreig in steenkoolbedryf

steenkool‘n Dreigende staking in die steenkoolbedryf, sal geweldige druk op die land se kragnetwerk plaas.

Die vakbonde, Solidariteit, UASA en die NUM het ‘n geskil met hul werkgewers verklaar en gevra dat loononderhandelinge deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en … Lees verder

Goudstakings: Onderhandelinge eersdaags hervat

ccmaOnderhandelings tussen goudmynmaatskappye en vakbonde sal aanstaande week by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie hervat word.

Die KVBA sê die proses word op die 13de hervat. Die NUM, Solidariteit en UASA het ‘n geskil verklaar ná onderhandelings met … Lees verder

NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

‘n Verlammende staking dreig in die goudmynbedryf nadat salarissamesprekings tussen die vakbonde Solidariteit, die NUM en UASA in Johannesburg misluk het.

Goudprodusente het ‘n salarisverhoging van vyf persent aangebied, na ‘n aanvanklike aanbod van vier persent. Dit het daartoe gelei … Lees verder