Het ‘n towerspreuk Harry Potter-outeur se besige tong stil?

JK Rowling, die skepper van Harry Potter, is ‘n baie ryk burger. Volgens die media het sy bates met ‘n netto waarde van sowat een miljard dollar. Maar afgesien van haar rykdom, is sy ook lief vir oop grense en … Lees verder

Trump sê hy gaan aanhou twiet

Die gebruik van Twitter is die enigste manier om oneerlike media teen te werk, het die nuwe Amerikaanse president Donald Trump gesê tydens ‘n Fox News-onderhoud wat Woensdag uitgesaai is.

“Ek hou nie van twiet nie, ek het ander dinge … Lees verder

Nuwe tegnologie lei Trump

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het tot op hede nog nie ‘n amptelike nuuskonferensie gehou sedert hy op 8 November verkies is nie.

Hy gaan egter voort om direk via Twitter te kommunikeer en het enkele onderhoude toegestaan.

Sy … Lees verder

Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos

Die eerste debat tussen die presidentskandidate van die Republikeinse en Demokratiese party in Amerika, Donald Trump en Hillary Clinton, Dinsdagaand is loshande deur Trump gewen.

Netwerk24 het egter skaamteloos daaroor gelieg en één bron aangehaal: CNN. Maar CNN se “peiling” … Lees verder

Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Twitter se 140-karakterperk in hul twiets sal aangepas word om effens langer boodskappe toe te laat.

Die maatskappy spreek egter net “een simptoom” van hul grootste uitdaging aan: Die groei van sy gehoor, wat in die afgelope jaar afgeplat het.… Lees verder

PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het:

Lees verder

Standard Bank skors voorste ekonoom oor ‘rassistiese ondertone’

Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na ‘n omstrede twiet oor die land se swart regering.

“Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende ‘n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter … Lees verder

Die nuwe-Suid-Afrika-legitimiteitskrisis

Die invloedryke Duitse regsfilosoof Carl Schmitt het van “uitsonderlike toestande” gepraat waartydens mag van hande verwissel: oorloë of politieke krisisse oor die algemeen. Die Franse noem hul huidige stelsel die “Vyfde Republiek”, aangesien daar sedert die Revolusie van 1789 al … Lees verder

Die invloedryke Duitse regsfilosoof Carl Schmitt het van “uitsonderlike toestande” gepraat waartydens mag van hande verwissel: oorloë of politieke krisisse oor die algemeen. Die Franse noem hul huidige stelsel die “Vyfde Republiek”, aangesien daar sedert die Revolusie van 1789 al … Lees verder

Swart DA-jeugleier se Twittergesprek lek uit

Mbali Ntuli
Mbali Ntuli

Nog ‘n skandaal dreig om die DA te verswelg nadat ‘n private Twitter gesprek tussen die party se jeugleier, Mbali Ntuli, en ‘n vriend van Lindiwe Mazibuko uitgelek het.

In die twiet verwerp Ntuli bewerings dat Mazibuko afgedank … Lees verder

Johannesburg is Afrika se top-Twitterstad

twitter2Johannesburg was die mees aktiewe Twitterstad in Afrika oor die laaste drie maande van 2013 het ‘n studie oor twieters aangedui.

Johannesburg is nommer een met 344.215 twiete, gevolg deur Ekurhuleni met 264.172 en die Egiptiese hoofstad Kaïro met 227.509, … Lees verder

Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het … Lees verder

Russiese parlementslid in ‘rassisme’-herrie oor piesangfoto van Obama

Irina Rodnina
Irina Rodnina

‘n Pro-Kremlin-parlementslid en vorige Olimpiese goue medaljewenner staar nou ‘n rassisme-herrie in die gesig nadat sy ‘n foto-collage van president Barack Obama op Twitter geplaas het waarin sy hom met ‘n piesang jukstaponeer

Irina Rodnina het ‘n fotokomposisie … Lees verder

Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder

Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis

Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees.

Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure … Lees verder