Die voormalige leidster van die DA, Helen Zille, het vanoggend om 11:00 weereens om verskoning gevra vir haar gewraakte twiets oor die positiewe aspekte van kolonialisme. Sy en die huidige leier van die party, asook haar eertydse protégé, Mmusi Maimane, … Lees verder
Etiket: twiet
Trump sê hy gaan aanhou twiet
Die gebruik van Twitter is die enigste manier om oneerlike media teen te werk, het die nuwe Amerikaanse president Donald Trump gesê tydens ‘n Fox News-onderhoud wat Woensdag uitgesaai is.
“Ek hou nie van twiet nie, ek het ander dinge … Lees verder
Standard Bank skors voorste ekonoom oor ‘rassistiese ondertone’
Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na ‘n omstrede twiet oor die land se swart regering.
“Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende ‘n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter … Lees verder
Konsultant wat Vigs met swartes verbind ‘kry baie skaam’
‘n Amerikaanse openbare betrekkinge konsultant vir ‘n mediamaatskappy se twiet oor swartes en Vigs het gelei tot verontwaardiging op sosiale mediawebwerwe Saterdag, asook haar afdanking.
Justine Sacco het getwiet dat sy nie vigs sal kry nie omdat sy wit is, … Lees verder