‘n Mexikaanse president uit die negentiende eeu, José de la Cruz Porfirio Díaz Mori, het op ‘n keer die beroemde woorde gespreek: “Arme Meksiko, so ver van God en so naby aan die Verenigde State!” Net so kan ‘n mens … Lees verder
Etiket: tweede wêreldoorlog
Karel Combrinck: Weimar 1918/2018
Daar is vele wat glo dat die geskiedenis hom herhaal. Kom ons hoop maar dit is nie so nie, want daar is weinig in die geskiedenis wat ons herhaal wil sien, veral die verhaal van die twintigste eeu, sekerlik die … Lees verder
Karel Combrinck: Brandoffer nommer 3
Ons is byna aan die einde van die jaar 2017, d.w.s pas ‘n eeu na die beëindiging van een van die mees afskuwekkende menseslagtings in die geskiedenis. Pas ‘n honderd jaar gelede het die mees beskaafde en ontwikkelde volke op … Lees verder
Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord
Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai … Lees verder
Karel Combrinck: Ras en beskawing
‘n Stelling dat meeste, indien nie alle nie, menslike ondernemings deur die eeue heen in mislukkings geëindig het, sal seker sommiges na die pen laat gryp met beskuldings van “negatief” of “pessimisties” of selfs “rassisties”. (Alles waarmee die konformerende elite … Lees verder
Leon Lemmer: Dominique Venner, ‘n regse Franse historikus
In Europa is daar skuldgevoelens omdat die twee wêreldoorloë daar ontstaan het. Daar is ‘n diepe besef van die ontwrigting en verwoesting wat tydens oorlogvoering aangerig word. Daar is gevolglik groot begrip vir vlugtelinge en ontheemdes uit gedestabiliseerde gebiede. Dit … Lees verder
Leon Lemmer: Heilsame politiek uit Swede
Tot 1970 was Swede ‘n blanke land. Die Swede het nie werklik mense van ‘n ander etnisiteit geken nie. Die Lappe/Sami in die noorde was/is nie ‘n opvallende deel van die samelewing nie. Die Swede het nie grondige ervaring gehad … Lees verder
Karel Combrinck: Hubert Zafke in die Duitse boendoehof
In die stad Neubrandenburg in Duitsland is tans regsverrigtinge aan die gang teen ene Hubert Zafke wat gedurende die tweede WO ‘n verpleër in die gevangenekamp Auschwitz was.
Zafke word daarvan beskuldig dat hy aandadig was aan die gasdood van … Lees verder
Blankes: voortgesette tamheid of kragdadige herlewing?
Die Brit Jonathan Bowden (1962-2012) was veral as politieke skrywer en spreker in konserwatiewe en regse geledere bekend. Sy boek, Western Civilization Bites Back (San Francisco: Counter-Currents Publishing, 2014, 238p; Amazon Kindle $7.99), is onlangs gepubliseer. Die kern van Bowden … Lees verder