Video: Boere reageer op Nederlandse mosie teen grondonteiening

By ‘n onlangse landbouberaad van TLU SA waar daar indringend gepraat is oor die krisis wat Suid-Afrikaanse landbou in die gesig staar, het dr. Dan Roodt met mnr. Louis Meintjes, president van dié organisasie gesels. In die tweede deel van … Lees verder

Dan Roodt: Sondagaktueel 2

In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in … Lees verder

PRAAG betuig dank aan Nederlandse parlement ná mosie teen SA grondgryp

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) spreek sy dank uit teenoor die Nederlandse Tweede Kamer wat ‘n mosie aangeneem het waarin die ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere gekritiseer word.

Die regerende VVD, asook die Forum voor Democratie van mnr. Thierry … Lees verder

Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!

Die Nederlandse parlementslid, Martin Bosma, wat gereeld ‘n lansie vir Afrikaners breek in die Tweede Kamer, hul parlement, het toestemming verleen dat sy eerste boek, De schijnelite van de valse munters: Drees, extreem rechts, de sixties, nuttige idioten, Groep Wilders Lees verder

‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma

‘n Lid van die Nederlandse parlement, oftewel die “Tweede Kamer van die State-Generaal“, mnr. Martin Bosma (Partij voor de Vrijheid), het gisteraand verklaar dat “Nederland Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings finansieel gesteun het wat vier volksmoorde gepleeg het”. Dié stelling het … Lees verder