Twee sterf in Drakensberg

Volgens 'n polisiewoordvoerder word vier mense steeds in die Phuthaditjhabahospitaal behandel. Die groep het uit nege individue bestaan, almal lede van die Universal Church in Phuthaditjhaba.

Die jong mans en vroue by die geestelike byeenkoms was tussen 17 en 22

Lees verder