Dit was ’n voorreg om self sy pa se gedenkdiens te kon lei.
So sê Ds. Stanus Cloete, seun van die ontslape digter en bekende akademikus T.T. Cloete, wat vroeg verlede Woensdagoggend weens natuurlike oorsake in die MooiMed Hospitaal in … Lees verder
Dit was ’n voorreg om self sy pa se gedenkdiens te kon lei.
So sê Ds. Stanus Cloete, seun van die ontslape digter en bekende akademikus T.T. Cloete, wat vroeg verlede Woensdagoggend weens natuurlike oorsake in die MooiMed Hospitaal in … Lees verder
Die Chinese regering beskuldig die Dalai Lama daarvan dat hy sy volgelinge in Tibet opsweep om hulself te verbrand.
Die regering het gister ’n verklaring uitgereik waarin die 79-jarige leier daarvan beskuldig word dat hy sy volgelinge manipuleer.
Volgens die … Lees verder
deur Skoppensboer
[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Die moles wat Boer, Brit en Bantoe in Suid-Afrika maak, is vir Skoppensboer tragies. Veral as ons kyk na plaasmoorde, korrupsie, riool in die riviere en ultraviolet tolpunte wat saans op die snelweë … Lees verder
Die nuwe politieke party, Front Nasionaal, het ‘n petisie vir die vrylating van Clive-Derby Lewis op parool geloods. Dít kom ná die aanval deur ‘n swart gevangene op Derby-Lewis,78, en sy medegevangene Janus Walusz waarin Derby-Lewis se linkerarm gebreek is.… Lees verder
Die Suid-Afrikaanse aktivis Desmond Tutu het Vrydag gesê hy sal eerder hel toe gaan as om ‘n homofobiese God te aanbid, in ‘n poging om swart mense te oorreed om minder homofobies te wees.
“Ek weier om na ‘n homofobiese … Lees verder
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het ‘n les gekry in seksvoorligting by die eerste verjaarsdag van die Tutu Tester, ‘n mobiele MIV- en TB-kliniek.
Die Tester, wat ook berading voorsien, is ‘n projek van die MIV-stigting waaraan Tutu se naam gekoppel … Lees verder