TUT se onlusmakers wil eksamen kelder

Swart studentegroepe op die Soshanguve-kampus van die Tshwane Universiteit van Tegnologie sê hulle is gekant daarteen om hul eksamens wat vandag begin af te lê, omdat hulle weens die onrus nie daarvoor kon voorberei nie.

Maar die die groepe self … Lees verder

Toegangsbeheer by TUT hou oproeriges uit

Daar was dié week bewerings dat die polisie waterkanonne en skokgranate gebruik het om die skare uiteen te jaag, maar oproeriges by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) se hek moes omdraai ook weens streng toegangsbeheer.

Dit het duidelik geword … Lees verder

TUT-kampus sluit weens voortslepende oproer

Studente van die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguve-kampus moet vandag uit die koshuise weens voortgesette onrus en oproer.

Dit volg nadat die universiteitsbestuur aangekondig het dat die kampus buite Pretoria tot 5 April sal sluit.

Hulle het tot vanmiddag … Lees verder

TUT steeds gesluit na oproer

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie is steeds weens oproer gesluit.

Die TUT-bestuur sê die Pretoria-Wes kampus sal gesluit bly omdat protes by die kampus voortduur.

Samesprekings tussen die Universiteit en verteenwoordigers van die sogenaamde Outsourcing Must Fall-beweging het weer ‘n … Lees verder

Eksamens by TUT-kampus afgestel weens geweld

Eksamens is vir die res van die week by die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguave-kampus afgestel na gewelddadige studente oproer.

Polisie het 16 oproeriges weens die geweld Dinsdag in hegtenis geneem.

Universiteitsbestuur sê die skade aan eiendom is aansienlik … Lees verder

Wit fotograaf beseer in TUT-onluste

‘n Wit vrouefotograaf is beseer toe sy deur ‘n klipgooier aangeval is tydens geweld wat Woensdag by die Tshwane universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria uitgebreek het.

Christine Vermooten, ‘n fotograaf by die Citizen, is glo deur swart oproermakers met … Lees verder

TUT gee R60 miljoen aan oproerige studente

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie het 60 miljoen rand bewillig vir studentehulp om sodoende om ‘n einde te bring aan betogings by al sy kampusse, het RSG berig.

Studente het verlede maand met gewelddadige betogings begin toe daar aangekondig is … Lees verder

Oproer by TUT brei uit

Oproer oor studentelenings by die TUT, die Tshwane Universiteit van Tegnologie, het na Ga-Rankuwa, Emalahleni en die Pretoria-kampusse uitgebrei.

Werksaamhede by die TUT se Soshanguve Noord- en Suid-kampusse is reeds weens die voortslepende studente-onrus opgeskort.

Die universiteitsbestuur het Woensdag met … Lees verder

SR-verkiesing: Daso en Sasco in messtekery

Beeld berig dat ‘n messtekery tussen lede van die DA-studenteorganisasie (Daso) en lede van Sasco uitgebreek het ná afloop van die Tshwane-universiteit van Tegnologie (TUT) se SR-verkiesing.

Die geweld het op Polokwane-kampus uitgebreek omdat Mmusi Maimane, DA-premierskandidaat in Gauteng, die

Lees verder

Daggaplantasie op kampus ontdek

‘n Daggaplantasie is by die Shoshanguvekampus van die Tshwane-universiteit van Tegnologie se  gevind gedurende die uitsetting van studente wat ‘n hofbevel oortree het, het die universiteit Saterdag gesê.

“Ons het ‘n dagga plantasie agter een van die koshuise gevind,” het … Lees verder