Tussenverkiesings onbepaald uitgestel

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle tussenverkiesings, insluitend dié wat vir vandag geskeduleer is, weer onbepaald uitgestel weens voorgesette onsekerheid oor die geldigheid van die kieserslys.

Ongeveer twee derdes van geregistreerde kiesers het tans gedeeltelike of geen adresbesonderhede op die … Lees verder

2 tussenverkiesings vind in Wes-Kaap plaas

Die (Engels-eentalige) embleem van die OVK

RSG berig dat daar vandag twee tussenverkiesings in die Wes-Kaap plaasvind, een in Kaapstad en die ander een in die Matzikamamunisipaliteit op Vredendal. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê stembusse sal oop wees van sewe-uur die oggend tot nege-uur die aand. Die … Lees verder

OVK gee onafhanklike kandidate gelyk

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen.

Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag … Lees verder

ANC maak feitlik skoonskip in Noordwes-tussenverkiesings

ANC2Terwyl die hoofstroommedia so te sê die ondergang van die ANC vier, het die party gister ‘n stewige vertoning in Noordwes-tussenverkiesings gelewer deur almal behalwe een te wen. In die Potchefstroomse verkiesing waar vooraf hoë verwagtinge geskep is dat die … Lees verder

OVK, polisie gereed vir Tlokwe-stemmery

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy is gereed vir vandag se hoogs-betwiste tussenverkiesing in wyk nege van die Tlokwe munisipaliteit in Potchefstroom in Noordwes.

Die pos is vakant nadat ‘n raadslid bedank het om te fokus op sy werk as ‘n … Lees verder