Sprake van bedrog by Tlokwe-tussenverkiesing

Die OVK het in die Grondwethof erken dat die kiesersrol wat gebruik is in die 2013 Tlokwe-tussenverkiesings, geen adresse gehad het nie.

‘n Opposisielid wat die hofverrigtinge bywoon, het dié inligting getwiet.

Dit het ook aan die lig gekom dat … Lees verder

Vryheidsfront verloor op Naboom teen DA weens verdeelde regse stem

Die Vryheidsfront Plus het gister tydens ‘n tussenverkiesing in wyk 4 ‘n neerlaag teen die DA in ‘n konserwatiewe Noord-Transvaalse kiesafdeling op Naboomspruit teen die DA gely deur met 582 stemme teen die DA se 665 te verloor. Van die … Lees verder

Die betowering van die DA se koloniale droom

Eergister het ek die grootste deel van die dag, van vroegoggend tot ná sononder, by die Vryheidsfront Plus se stalletjie by Tijgerpoortlaerskool naby Silver Lakes in Pretoria deurgebring. Die geleentheid was ‘n munisipale verkiesing wat in wyk 2 van die … Lees verder