Brief: Die krisisvergadering by Jacaranda FM

Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: “Wat gaan ons aan die situasie doen, mense?”

Tumi Morake, “komediant”, professionele slagoffer en voltydse viswyf: “Watter situasie?”

KF: “Um, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister…..”

TM: “Wat bedoel jy, uitlatings? My … Lees verder