Op dieselfde dag as wat ‘n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee ‘n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum ‘n “Afrikaans-koshuis” langs … Lees verder
Etiket: tukkies
Dan Roodt: Tyd om op te staan vir Afrikaans!
Die nuus wat elders berig word, dat sowel Maties as Tukkies van Afrikaans ontslae raak op ‘n swart dag vir Afrikaans, stel Afrikaners voor ‘n onverbiddelike keuse: óf ons moet voortgesette politieke, kulturele en talige oorheersing aanvaar, óf ons … Lees verder
Dan Roodt: Kan ‘n Trump-presidentskap die ANC tot ‘n val bring?
Kan Donald Trump die volgende Amerikaanse president word? En watter gevolge sou dit vir Suid-Afrika inhou? Ons weet dat Jan Smuts gesê het dat ons land se toekoms “altyd in die buiteland bepaal sal word” en gedagtig aan FW de … Lees verder
Onderhoud met Steve Hofmeyr oor dreigemente teen hom op Ermelo
Wie dink jy sit regtig agter die veldtog teen jou op Ermelo?
Ek was verbaas om die http://www.satirenews.co.za-artikel as verspreide pamflet oral oor Ermelo te sien. Dis moontlik nie hulle nie, maar genoeg om halsoorkop-brandstigters aan te por tot enigiets. … Lees verder
Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?
Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersiêre studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan … Lees verder
Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?
Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder
Geleerdheid bring nie wysheid nie
Na aanleiding van die Kovsiedosente, Driekie en Derek Swemmer, wat reggestel is, het dit my herinner aan my politieke argumente met my plantkundedosent op Tukkies voor die Ja/Nee-stemreferendum. Hy wou in die klas voorgee dat die Ja-stem die intelligente … Lees verder
Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap
Die twee Tukkie-damestudente wat hul gesigte swart gesmeer het, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan ‘n tugverhoor onderwerp word.
Beeld berig dat “Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend ’n … Lees verder
Herrie oor swartgesmeerde Tukkies
‘n Herrie het losgebars oor twee Tukkiestudentes wat hulself swart gesmeer het, wat blykbaar in navolging van VSA-sienings as “rassisties” beskou word. Die DA se studenteleier, Thorne Godinho, het ‘n pleidooi gelewer dat die Universiteit onmiddellik verswart of getransformeer moet … Lees verder
Piet Croucamp is ‘n rokjagter en ‘vrouehater’
“Piet Croucamp is ‘n absoluut laakbare persoon. Hy het die beginsels van ‘n mannetjieskat. Hy is slordig. Hy ruik nie altyd baie vars nie en is onnet op sy persoon. Hy is ook ‘n rokjagter wat sy vrou met baie … Lees verder
Fisieke intimidasie op Afrikaanse kampusse
By Kovsies het ons gesien hoe die Reitz-video insgelyks aangegryp is om geweld en intimidasie op die kampus aan te stook, waarna 'n ingrypende kaputilasie deur die universiteitsowerheid en die rektor gevolg het. Blanke Afrikaanse studente voel nie meer welkom
… Lees verderBy Kovsies het ons gesien hoe die Reitz-video insgelyks aangegryp is om geweld en intimidasie op die kampus aan te stook, waarna 'n ingrypende kaputilasie deur die universiteitsowerheid en die rektor gevolg het. Blanke Afrikaanse studente voel nie meer welkom
… Lees verderNuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort
Indien enigiemand nog daaroor getwyfel het of daar rassekwotas by die aanstelling van rektore geld, kan hy of sy maar gerus wees: daar ís rassekwotas.
Blykbaar word 97% van alle akademiese publikasies in Suid-Afrika deur blankes geproduseer en meer as
… Lees verderIndien enigiemand nog daaroor getwyfel het of daar rassekwotas by die aanstelling van rektore geld, kan hy of sy maar gerus wees: daar ís rassekwotas.
Blykbaar word 97% van alle akademiese publikasies in Suid-Afrika deur blankes geproduseer en meer as
… Lees verder‘Tukkies nie meer Afrikaanse universiteit’- rektor
Dié antwoord het geskied op 'n vraag van die radiojoernalis oor "hoe De la Rey voel om as swart vrou aan die hoof van 'n voormalige wit, Afrikaanse universiteit aangestel te word". Volgens Cheryl de la Rey was haar oupagrootjie
… Lees verderDié antwoord het geskied op 'n vraag van die radiojoernalis oor "hoe De la Rey voel om as swart vrou aan die hoof van 'n voormalige wit, Afrikaanse universiteit aangestel te word". Volgens Cheryl de la Rey was haar oupagrootjie
… Lees verder