Afrikadag met tuislandstamdanse gevier

Vandag vier die kontinent “Afrikadag”. Die dag gedenk die stigting van die Organisasie van Afrika-Eenheid in 1963 en die opvolger hiervan is die Afrika-Unie.

Sewentien lande het onafhanklikheid van Europese koloniseerders tussen 1958 en 1963 bekom, en om hul “bevryding” … Lees verder

Zuma bevestig wit vrese na ontmoeting met Dooieboommedia

President Jacob Zuma het koerantredakteurs van die dooieboommedia by die Presidensiële Gastehuis in Pretoria ontmoet ter voorbereiding van sy staatsrede.

Dié stap kom te midde van ‘n groeiende ongemak by Afrikaners dat hulle geen politieke verteenwoordiging meer geniet nie en … Lees verder

Meer as 5000 grondeise ontvang

Byna 5500 grondeise is ontvang, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming gesê.

Dié eise is landwyd ingestel nadat die grondherstelproses heropen is.

Die ANC het in Julie die indien van grondeise vir vyf jaar heropen.

Gemeenskappe en individue … Lees verder

Zuma loods Fase II van Britse Bantoestan-waterskema

zumadamDie Lesotho Hooglandwaterprojek ( LHWP ) is ‘n “wen-wen meganisme” vir daardie land en Suid-Afrika, het president Jacob Zuma Donderdag gesê.

Hy het in Maseru amptelik die tweede fase van die R15.4 miljard LHWP geloods, en gesê dat dit aan … Lees verder