Leon Lemmer: Birobidzhan, die Joodse tuisland in Rusland

Dit is nie algemeen bekend nie dat daar sedert 1934 ‘n selfregerende Joodse gebied (“oblast”) in die verre ooste van Rusland aan die grens met China is. Hier moet Kosakke* die Chinese buite probeer hou. Die eerste Joodse setlaars het … Lees verder

Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop

Die Israelse regering het ‘n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop.

Dié groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met ‘n mindere status tevrede moet wees.

Dié besluit beteken dat … Lees verder

Cyril smous met SA se watervoorraad

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa wat as die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se bemiddelaar in Lesotho optree,  het in Maseru samesprekings met diplomate gevoer.

Ramaphosa wil steun werf vir die Bantoestan om die 2015-verkiesing van die grond te kry.

Die verkiesing in Lesotho … Lees verder