Brande vlam weer op langs Tuinroete

Brandbestryders langs die Tuinroete probeer steeds om veldbrande tussen Rheenendal en KaRatara buite Knysna te blus wat gisteraand weer opgevlam het.

Sowat 60 brandbestryders is in die gebied ontplooi, het RSG berig.

Die plaaslike brandweerhoof, Clinton Manuel sê die brande … Lees verder

Amerikaanse onderwyseres op Tuinroete verkrag

Twee swart verdagtes sal Woensdag in die Stormsrivier-landdroshof verskyn in verband met die beweerde verkragting van ’n 47-jarige Amerikaanse vrou.

Die vrou is langs die Tuinroete se Tsitsikamma Nasionale Park oorval en verkrag. Sy is ’n onderwyseres by ’n skool … Lees verder

Kaapstad as voorkeurvakansiebestemming aangewys

table+mountainDie Wes-Kaapse minister van Toerisme, Alan Winde het die nuus verwelkom dat Kaapstad as van die voorste vakansiebestemmings aangewys is deur ‘n Britse asook Amerikaanse koerant.

Die Guardian sowel as die Amerikaanse New York Times in ‘n artikel, “52 Plekke … Lees verder