UK sluit na dreigemente dat drie se tugverhoor tot oproer sal lei

Die Universiteit van Kaapstad het aangekondig dat alle lesings en toetse vandag opgeskort is.

Die universiteit sê in ‘n verklaring die besluit is geneem nadat verskeie rolspelers geraadpleeg is.

Volgens ‘n woordvoerder is die “moeilike besluit om klasse op te … Lees verder

UJ gaan appelleer teen vermeende brandstigters se terugkeer

Die Universiteit van Johannesburg gaan appelleer teen Maandag se uitspraak van die Hooggeregshof van Johannesburg wat aan vyf geskorste studente toegang tot die universiteit gegee het.

Die universiteitsbestuur sê hy het ‘n plig om studente en personeel te beskerm teen … Lees verder

‘Jan Kempdorp-vier moet billike kans kry’

Die vier geskorste leerlinge van ‘n Noord-Kaapse landbouskool wat van verkragting en aanranding aangekla word, moet tydens hul tugverhoor die geleentheid gegun word om hul saak aan die skoolbeheerliggaam te stel.

Provinsiale onderwyswoordvoerder, Sydney Stander, sê hulle verstaan die erns … Lees verder

Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap

Die twee Tukkie-damestudente wat hul gesigte swart gesmeer het, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan ‘n tugverhoor onderwerp word.

Beeld berig dat “Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend ’n … Lees verder

Gupta-landing: Is staatsprotokolhoof gedemoveer?

guptawaterkloofDie departement van internasionale betrekkinge wil nie bevestig of die Hoof van Staatprotokol, Bruce Koloane weens die Gupta-vlugskandaal gedemoveer is nie.

Die koerant, The Sunday Independent berig vandag dat Koloane op al die aanklagte teen hom skuldig gepleit het.

Die … Lees verder

Julius se geheimsinnige tugverhoor

Ja, en toe ruk praag.co.za se spannetjie op na die ANC-perskonferensie in Luthuli-huis oor Malema se geheimsinnige tugverhoor wat “intern” gaan geskied en waaroor ‘n gesette, bebrilde Thandi Modise, ANC-adjunk-sekerataris-generaal, geen woord wou rep nie.

Wee die middestad van Johannesburg. … Lees verder