Tuberkulose maai onder mynwerkers

Maandag word gewy aan die stryd teen tuberkulose wêreldwyd om bewustheid aan te help.

Soos met misdaad, is Suid-Afrika ook hoog op die lys lande waar hierdie siekte voorkom.

Die tema vanjaar is: “Bereik die drie-miljoen”. Dit is die aantal … Lees verder

Weerstandige TB-pasiënte word glo ontslaan

tb‘n Verslag in ‘n Britse mediese joernaal berig dat Suid-Afrika pasiënte met ‘n hoogs dwelm-weerstandige vorm van tuberkulose in die algemene bevolking loslaat.

Die studie, wat Vrydag in The Lancet verskyn het, het 107 mense met die dwelm-weerstandige TB in … Lees verder