ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake

Die ANC het nie ‘n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om ‘n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie.

President Zuma het Mahlobo … Lees verder

Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan

Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie.

‘n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en … Lees verder

ANC skielik inskiklik oor Tsonga-eise

Die sekretaris van die ANC in Limpopo, Knocks Seabi sê die Munisipale Afbakeningsraad kan dalk sy besluit oor Malamulele verander nadat etniese konflik tussen Vendas en Tsongas die gebied reeds weke lank teister.

Die Afbakeningsraad het vroeër die Tsongagemeenskap se … Lees verder

Zuma bevestig wit vrese na ontmoeting met Dooieboommedia

President Jacob Zuma het koerantredakteurs van die dooieboommedia by die Presidensiële Gastehuis in Pretoria ontmoet ter voorbereiding van sy staatsrede.

Dié stap kom te midde van ‘n groeiende ongemak by Afrikaners dat hulle geen politieke verteenwoordiging meer geniet nie en … Lees verder

Etniese konflik teister Limpopo opnuut

Malamulele is nou reeds twee weke lank die brandpunt van etniese konflik in Limpopo tussen Vendas en Tsongas. Laasgenoemde groep eis ‘n afsonderlike munisipaliteit.

Inwoners van Malamulele in Limpopo het intussen paaie wat na die stat lei met brandende bande … Lees verder

Oproer in Tsonga-gebied bedaar

Die situasie by Malamulele in Limpopo was laat Maandagaand weer rustig nadat die polisie versperrings en voorwerpe op talle paaie verwyder het.

Die lokasie word hoofsaaklik bewoon deur Tsongas. Die dorp self is 35 km weg geleë vanLees verder