Vrou van Tsjeggiese mafiabaas vas

Katerina Krejcirova, die vrou van die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is by die Palm Ridge-landdroshof in hegtenis geneem Vrydagoggend, in verband met ‘n gesteelde motor en ‘n bedrogskema.

Sy is reeds in haar land van oorsprong aangekla omdat sy saam … Lees verder

Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem

Vyf mense onder wie ‘n senior intelligensie-beampte wat moontlike bande met die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het, verskyn vandag in die Alexandra-landdroshof, noord van Johannesburg.

Hulle staan tereg op verskeie aanklagte wat poging tot moord en regsverydeling insluit, het RSG … Lees verder

Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik

‘n Moordaanslag op ‘n senior polisiebeampte en ‘n privaat forensiese ondersoeker wat gekoppel word aan ‘n ondersoek na die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is Donderdag gefnuik na ‘n dramatiese aanval op ‘n Johannesburgse hotel.

‘n Taakspan het die Rivonia Road … Lees verder

Staat wen eerste ronde teen Krejcir

radovanDie staat het die eerste ronde teen die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir gewen toe landdros Reginald Dawa geweier het dat ‘n bekentenis deur Krejcir se mede-beskuldigde aan die mafiabaas se verdedigingspan getoon word tydens sy borgaansoek.

‘n Eiendomsontwikkelaar van Sandton … Lees verder

Krejcir se borgaansoek gehoor

Die borgtogaansoek van die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir, sal vanoggend in die Palm Ridge-landdroshof plaasvind.

Die voortvlugtige Tsjeg en vermeende mafiabaas sal saam met twee offisiere van die Valke en nog ‘n medepligtige in die hof aan Gauteng se Oos-Rand … Lees verder

‘Saak teen Krejcir is waterdig’

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa sê intussen hy’s vol selfvertroue dat die saak teen Radovan Krejcir waterdig is.

Hy het tydens ‘n New Age sake-toespraak in Midrand noord van Johannesburg gepraat. Mthethwa sê goeie werksverhoudinge tussen speurders het belowende … Lees verder

Groot geheimhouding om Krejcir

 Die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg het uitspraak voorbehou in ‘n dringende hofaansoek wat deur die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir se prokureurs gebring is om hul kliënt vir mediese behandeling te laat neem.

Die hof het tot in die vroeë oggendure … Lees verder