Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder

15 jaar van PRAAG: was dit die moeite werd?

Vandag is PRAAG presies 15 jaar oud. Vroeg in die nuwe millennium op 22 Februarie 2000 (22.02.2000!) het ek en ander besef dat daar iets oor die gestadigde ondergang van Afrikaans en die Afrikaner gedoen moet word en daarom hierdie … Lees verder

Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry

‘n Vreemde toneel het hom vanoggend weereens by die Randburgse Landdroshof afgespeel toe ‘n prokureur, Adelé Le Roux, ‘n betoog gevoer het dat dr. Dan Roodt vir “minagting van die hof” tronk toe gestuur moet word. Le Roux tree vir … Lees verder

Tsjegge verbrand renosterhoring

‘n Tsjeggiese dieretuin het sowat 60 kilogram se renosterhoring verbrand as deel van ‘n internasionale veldtog wat daarop gemik is om die aandag te vestig op dié diere wat deur uitwissing bedreig word, het RSG berig.

Die Tsjeggiese Republiek het … Lees verder

Krejcir sê sy lewe is in gevaar

Die voortvlugtige sakeman Radovan Krejcir het gesê dit is walglik dat hy as ‘n mafiabaas, bose bendelid of ‘n onderwêreldfiguur uitgebeeld word.

Krejcir het Donderdagaand by sy prokureur se kantoor aan Eyewitness News ontken dat hy betrokke is by enige … Lees verder