Boko Haram slaan toe in Tsjad en Kameroen

Dubbele selfmoordbomaanvalle Sondag het die lewe van minstens nege mense in die verre noorde in Kameroen geëis, ’n dag nadat driedubbele ontploffings in Tsjad die dood van 41 mense veroorsaak het.

Boko Haram word vir die naweek se geweldpleging verantwoordelik … Lees verder

Skare slaan selfmoordbomaanvaller dood

‘n Selfmoordbomaanvaller in Nigerië wat ‘n tweede ontploffing wou veroorsaak, is deur ‘n skare doodgeslaan.

Minstens 17 mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller by ‘n bushalte in die noordooste van Nigerië se Borno-staat toegeslaan het.

Volgens militêre bronne het ‘n … Lees verder

VSA ontplooi troepe ‘om skoolmeisies te soek’

Die VSA het sy troepe in Tsjad ontplooi om glo na die skoolmeisies wat in Nigerië ontvoer is, te help soek.

Die Verenigde State van Amerika sal 80 militêre personeellede en ‘n Predator-tuig na Tsjad stuur as deel van ‘n … Lees verder