DA-hoofsweep loop na ANC oor

Die Demokratiese Alliansie het die nuus verwelkom dat sy voormalige hoofsweep in die Tshwane Metroraad, Derrick Flemming, na die ANC oorgeloop het.

Flemming was ‘n lid van die ANC voordat hy by die DA aangesluit het. Flemming het gister aangekondig … Lees verder

Los wit belastingbetalers uit

Dr. Conrad BeyersDie Vryheidsfront Plus veroordeel die premier van Gauteng, me. Nomvula Mokonyane, se vyandige uitsprake teenoor wit belastingbetalers in die Tshwane-munisipaliteit. Die VF Plus se leier in Gauteng en LPW, mnr. Jaco Mulder, gaan ‘n dringende gesprek met die Gautengse premier … Lees verder

VF Plus eis ‘vullis-afslag’

Conrad BeyersDie VF Plus het gesê dat die party amptelik eis dat die Tshwane-metroraad korting ter waarde van drie maande se belasting vir vullisverwydering aan inwoners toestaan. Dit volg nadat nog ‘n onderbreking in vullisverwydering hierdie week ondervind word vanweë ‘n … Lees verder