Waterpypbars, rioolstorting kopseer vir Pretorianers

Wat vir Johan Erickson soos ’n klein waterlekkie gelyk het, het binne dae in ’n waterramp verander met derduisende rand se skade.

Erickson en Meyerstraat se inwoners in Wonderboom-suid, Pretoria, is Donderdagaand omstreeks 23:00 deur ’n geweldige slag wakkergemaak.’n Gebarste … Lees verder

Rioollek ‘n kopseer in Tshwane

Die riool wat by ’n mangat in ’n verlate veld langs Nellmapiuslaan uitstroom, vloei moontlik in die Ecorivier wat aansluit by die Hennopsrivier.

’n Lekkasie by ’n mangat in Irene kan moontlik bydra tot die toenemende besoedeling van die Hennopsrivier.… Lees verder

Rooihuiskraal: Inwoner met wapen gedreig by stortingsterrein

Die polisie moes ingryp na ‘n ongelukkigheid by die Rooihuiskraalse stortingsterrein.

Die metropolisie het Saterdagmiddag by die stortingsterrein in Rooihuiskraal die situasie onder beheer probeer dwing.

Die ingang tot die terrein is afgesper en geen voertuig word mee toegelaat nie.… Lees verder

Vullis in Pretoria: ‘Gee geld terug’

Conrad BeyersDie Vryheidsfront Plus het gesê dat inwoners van Pretoria geregtig is om hulle geld vir vullisverwydering terug te eis nadat vullisverwydering in die Tshwane-metrogebied vir die vyfde keer vanjaar nie plaasvind nie.

Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, is die … Lees verder